Tuis...
Wat is Prolingua...
Nuus...
Lidmaatskap...
Jaarprogram...
Termlys...
Woordeboeke...
Ander woordelyste...
Historiese oorsig
Grondwet
Kontak ons...

Hoe word ek lid van Prolingua?

Lidmaatskap van Prolingua hou bepaalde voordele in:
  • Lede kry die geleentheid om vertaal- en terminologieprobleme onderling te bespreek - by vergaderings, maar ook deur Prolingua se Google-groep.
  • Werksvergaderings bied 'n ideale geleentheid om te netwerk.
  • Interaksie met kundiges oor 'n wye spektrum interessante onderwerpe tydens werksvergaderings.
  • Lede wat nie vergaderings kan bywoon nie, ontvang die sprekers se praatjies per e-pos.
Om lid te word, voltooi asseblief die aansoekvorm en stuur dit aan Retha Bosman by rethab@uj.ac.za asook aan Vigné Nöthnagel by vignen@tshwane.gov.za

Jaarlikse ledegeld beloop R110 vir privaat lede, R55 vir pensioenarisse en R530 vir korporaatlede van maatskappye en ander instansies. Ledegeld word jaarliks tydens die Algemene Jaarvergadering hersien.







© www.prolingua.org.za 2012-2017 ALL RIGHTS RESERVED